Graad 8 Wiskunde – Telgetalle Leerdersboek en Memorandum

R14,00

Hierdie LEERDERSBOEK (Memorandum ingesluit) Handel oor die AFDELINGGraad 8 TELGETALLE en Sluit verskillende Bewerkings in een Werksboeks in.

Die Leerdersboek is geskep vir onderrig hulp en is inlyn met die KABV-leerplanne.

Die Inhoud bestaan uit:

  • Verskillende Getallestelsels (Natuurlike Getalle, Telgetalle, Heelgetalle, Rasionale Getalle en Irrasionale Getalle)
  • Verskillende Skryfwyses van Getalle (Gewone Notasie, Tabelnotasie, Keurdernotasie, Interval Notasie)
  • Voorstelling van getalle op ‘n Getallelyn (Grafiese voorstelling)
  • Eienskappe van Telgetalle (Kommutatiewe, Assosiatiewe, Distributiewe Eienskappe, Identiteitselemente en Inverse)
  • Veelvoude en Faktore (GGD en KGV ingesluit)
  • Deelbaarheidsreëls (Getalle 2 – 11)
  • Bewerkings met Telgetalle (Optelling, Aftrekking, Vermenigvuldiging en Deling)

Graad 8 Wiskunde Telgetalle Leerdersboek en Memorandum

Die Leerdersboek is geskep vir onderrig hulp en is inlyn met die KABV-leerplanne.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 8 Wiskunde – Telgetalle Leerdersboek en Memorandum”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Basket