Graad 8 Wiskunde – Algebraïese Uitdrukkings Leerdersboek en Memorandum

R16,00

Hierdie LEERDERSBOEK (Memorandum ingesluit) Handel oor die AFDELINGGraad 8 ALGEBRAïESE UITDRUKKINGS en Sluit verskillende Bewerkings in een Werksboeks in.

Die Leerdersboek is geskep vir onderrig hulp en is inlyn met die KABV-leerplanne.

Die Inhoud bestaan uit:

  • Terminologie (Eenvoudigste vorm, aantal veranderlikes, koëffisiënt van, konstante term, numeriese koëffisiënt van x, aantal terme, gelyksoortige termes)
  • Optelling van Termes
  • Vermenigvuldiging van Termes
  • Deling van Termes
  • Veelvoude en Faktore (GGD en KGV ingesluit)
  • Aftrekking met termes en Woorde na Wiskunde
  • Substitusie (Vervanging) en Funksionele Notasie (wanneer hakies nie kan vereenvoudig is ook ingesluit)
  • Vereenvoudiging van verskillende Termes

Graad 8 Wiskunde Algebraïese Uitdrukkings Leerdersboek en Memorandum

Die Leerdersboek is geskep vir onderrig hulp en is inlyn met die KABV-leerplanne.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 8 Wiskunde – Algebraïese Uitdrukkings Leerdersboek en Memorandum”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Basket