Graad 7 Wiskunde – Telgetalle Leerdersboek en Memorandum

R24,00

Hierdie LEERDERSBOEK (Memorandum en Les verduideliking Video-opnames ingesluit) Handel oor die AFDELINGGraad 7 TELGETALLE en Sluit verskillende Bewerkings in een Werksboeks in.

Die Leerdersboek is geskep vir onderrig hulp en is inlyn met die KABV-leerplanne.

Die Inhoud bestaan uit:

  • Herken natuurlike getalle – telgetalle – heelgetalle
  • Rangskik – vergelyk – afronding van telgetalle
  • Plekwaarde – tel  en  skryf – uitgebreide notasie van telgetalle
  • Aantel of terugtel in telgetal-intervalle en vloeidiagramme
  • Eienskappe van Telgetalle (Kommutatiewe, assosiatiewe, & distributiewe wette, die inverse & identiteitselemente)
  • Korrekte volgorde van bewerking
  • Faktore en Veelvoude (Faktore,priemgetalle,saamgestelde faktore, veelvoude, ggd/ggf en kgv)
  • Bewerkings met optelling en aftrekking
  • Bewerkings met maal en deel
  • Verhoudings
  • Koers
  • Woordsomme

Graad 7 TELGETALLE Leerdersboek en Memorandum vir die vaslegging van Telgetalle Konsepte.

Die Leerdersboek is geskep vir onderrig hulp en is inlyn met die KABV-leerplanne.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 7 Wiskunde – Telgetalle Leerdersboek en Memorandum”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Basket