Graad 7 Wiskunde – Gewone Breuke Leerdersboek en Memorandum

R12,00

Hierdie LEERDERSBOEK (Memorandum ingesluit) Handel oor die AFDELINGGraad 7 GEWONE BREUKE en Sluit verskillende Bewerkings in een Werksboeks in.

Die Leerdersboek is geskep vir onderrig hulp en is inlyn met die KABV-leerplanne.

Die Inhoud bestaan uit:

  • Verskillende breuke
    • Breuke Terminologie
    • Gemengde Breuke na Onegte Breuke
    • Onegte Breuke na Gemengde Breuke
  • Ekwivalente breuke
  • Breuke in hul Eeenvoudigste vorm
  • Kgn (Kleinste Gemene Noemer (Veelvoud))
  • Vergelyk Breuke
  • Rankskik Breuke
  • Optel en Aftrek van breuke
  • Maal en Deel van breuke
  • Woordsomme met breuke

Graad 7 GEWONE BREUKE Leerdersboek en Memorandum

Die Leerdersboek is geskep vir onderrig hulp en is inlyn met die KABV-leerplanne.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 7 Wiskunde – Gewone Breuke Leerdersboek en Memorandum”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Basket