Graad 4 Wiskunde – Telgetalle Leerdersboek en Memorandum

R16,00

Hierdie LEERDERSBOEK (Memorandum en Les verduideliking Video-opnames ingesluit) Handel oor die AFDELING:

Graad 4 TELGETALLE en Sluit verskillende Bewerkings in een Werksboeks in.

Die Leerdersboek is geskep vir onderrig hulp en is inlyn met die KABV-leerplanne.

Die Inhoud bestaan uit:

  • Verskillende Getalle
  • Plekwaarde en Waardes (3-Syfergetalle)
  • Plekwaarde en Waardes (4-Syfergetalle) en Uitgebreide Notasie
  • Tel aan en Terug met Telgetalle
  • Rangskik en Vergelyk Telgetalle
  • Ewe en Onewe Getalle – Lees en Skryf getalle
  • Afronding van Telgetalle
  • Skatting van Telgetalle

Leerdersboek:  14 Bladsye

Memoboek:  14 Bladsye

Graad 4 Wiskunde Telgetalle Leerdersboek en Memorandum vir vaslegging van Telgetalle.

Die Leerdersboek is geskep vir onderrig hulp en is inlyn met die KABV-leerplanne.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 4 Wiskunde – Telgetalle Leerdersboek en Memorandum”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Basket