Graad 4 Wiskunde – Optel en Aftrek Leerdersboek en Memorandum

R20,00

Hierdie LEERDERSBOEK (Memorandum ingesluit) Handel oor die AFDELING:

Graad 4 OPTEL en AFTREK en Sluit verskillende Bewerkings in een Werksboeks in.

Die Leerdersboek is geskep vir onderrig hulp en is inlyn met die KABV-leerplanne.

Die Inhoud bestaan uit:

  • Afbreekmetodes by Aftrekking (3-syfergetalle)
  • Afbreekmetodes by Aftrekking (4-syfergetalle)
  • Afbreekmetodes by Optelling (3-syfergetalle)
  • Afbreekmetodes by Optelling (4-syfergetalle)
  • Vertikale metode by Optel en Aftrek
  • Skatting en Afronding by Optel en Aftrek
  • Kommutatiewe en Assosiatiewe Eienskappe
  • Omgekeerde Bewerking by Optel en Aftrek
  • Getallelyn Bewerking by Optel en Aftrek
  • Woordsomme

Leerdersboek:  38 Bladsye

Memoboek:  32 Bladsye

Graad 4 Wiskunde Optel en Aftrek Leerdersboek en Memorandum vir die vaslegging van Optel en Aftrek Konsepte.

Die Leerdersboek is geskep vir onderrig hulp en is inlyn met die KABV-leerplanne.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 4 Wiskunde – Optel en Aftrek Leerdersboek en Memorandum”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Basket