Graad 4 Wiskunde – Getalsinne Leerdersboek en Memorandum

R18,00

Hierdie LEERDERSBOEK (Memorandum ingesluit) Handel oor die AFDELING:

Graad 4 GETALSINNE en Sluit verskillende Bewerkings in een Werksboeks in.

Die Leerdersboek is geskep vir onderrig hulp en is inlyn met die KABV-leerplanne.

Die Inhoud bestaan uit:

  • Getalsinne en Ekwivalensie
  • Volgorde van Optel en Aftrek
  • Groepering van Optel en Aftrek
  • Volgorde van Maal en Deel
  • Groepering van Maal en Deel
  • Kommutatief en Assosiatief
  • Optel en Aftrek Bewerkings met getalle vanaf 0 – 4 syfers
  • Woordsomme
  • Korrekte Volgorde van Bewerking

Leerdersboek:  15 Bladsye

Memoboek:  15 Bladsye

Graad 4 Wiskunde Getalsinne Leerdersboek en Memorandum vir die vaslegging van Getalsinne Konsepte.

Die Leerdersboek is geskep vir onderrig hulp en is inlyn met die KABV-leerplanne.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 4 Wiskunde – Getalsinne Leerdersboek en Memorandum”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Basket