Privaatheidsbeleid
Wie is ons
Ons webtuiste adre is: https://helpmy-leermy.co.za.
Helpmy-Leermy se invloed tot kliënte se privaatheid
Helpmy-Leermy en sy werknemers, verskaf die verantwoordelikheid om u privaatheid sowel as u bates te beskerm.
Helpmy-Leermy verstaan sy verantwoordelikheid om die persoonlike en finansiële inligting van alle kliënte te beskerm en te respekteer. Ons kliënte se privaatheid is baie belangrik.
Hierdie beleid oor die Beskerming van Privaatheid, is geskep om die gedrag van Helpmy-Leermy se werknemers en verskaffers voor te skryf met betrekking tot die akkuraatheid en sekuriteit van al ons kliënte se inligting.
VERBRUIKER AANVAARDING
Hierdie Terme en Voorwaardes is effektief sodra die verbruiker van Helpmy-Leermy webblad die eerste keer toegang verkry tot hierdie webblad en dit is ‘n bindende ooreenkoms met Helpmy-Leermy.
KLIëNTE INLIGTING BESKERMING
- Wat word bedoel met “kliënte-inligting”?
Dit verwys na alle inligting wat betrekking het op ‘n kliënt. Dit sluit ‘n kliënt as ‘n individu of as ‘n besigheid in. Die inligting sluit data in soos epos adres, naam, van, ouderdom, identiteitsnommer, kontaknommer en die graad van ‘n kliënt.
- Die rede waarom “kliënte-inligting” versamel word.
Inligting word gebruik om ‘n kliënt tot hulp te wees aangaande rekeninge, kursus besonderhede, nuwe produkte wat ‘n kliënt mag bevoordeel, of onder kliënt se aandag te bring. Hoe meer inligting ons ontvang, hoe beter diens en kursusse kan ons verskaf.
- Hoe word “kliënte-inligting” bewaar?
Die bewaring van kliënte se finansiële inligting is een van ons grootste en belangrikste verantwoordelikhede. Hierdie Privaatheids beleid bepaal die eerlikheid van werknemers en verskaffers met betrekking tot die akkuraatheid, vertroulikheid en sekerheid van alle kliënte se inligting.
- Riglyne vir inligting beskerming:
• Inligting word slegs ingesamel deur Helpmy-Leermy met kliënte se volledige toestemming.
• Die verskaffing van finansiële inligting aan Helpmy-Leermy, is altyd die kliënt se eie keuse.
• Die weerhouding van sekere inligting gedurende finansiële transaksies, beperk die dienste wat Helpmy-Leermy verskaf.
• Inligting versoek van kliënte, sal wissel volgens die kursusse en dienste wat u benodig.
• Die inligting wat deur Helpmy-Leermy verkry word vanaf sy kliënte, word op ‘n databasis bewaar wat ingeboude veiligheidseienskappe het ten einde die privaatheid en vertroulikheid van sodanige inligting te verseker.
• Helpmy-Leermy sal nooit enige kliënte-inligting verkoop of beskikbaar stela an enige ander partye of organisasies nie.
VERANTWOORDELIKHEID VAN BESKIKBAARSTELLING VAN KLIëNTE-INLIGTING
Hierdie is die enigste gevalle waarin Helpmy-Leermy enige kliënte-inligting mag beskikbaar stel:
- Deur kliënt gemagtig
Persoonlike inligtig sal slegs beskikbaar gestel word indien die kliënt die nodige toestemming gee.
- Helpmy-Leermy se belofte aan kliënte
Persoonlike kliënte-inligting sal nie aan derde partye vir onafhanklike gebruik beskikbaar gestel word of verskaf word nie.
- Helpmy-Leermy neem e-pos dienste ernstig
3.1 Kommunikasie vanaf Helpmy-Leermy webblad
Persoonlike of ander inligting mag gebruik word om inligting betrekking tot nuwe kursusse of dienste verskaf deur Helpmy-Leermy wat kliënte mag interesseer, van tyd tot tyd aan Kliënte te e-pos. Kliënte/Verbruiker sal die opsie hê om aan te dui of hy/sy gebruik wil maak van die kommunikasie. Kommunikasie aan kliënt sal egter voortgaan om inligting te ontvang tot sodanige tyd wat die opsie ontvang is om nie toekomstige kommunikasies te ontvang nie.
3.2 Vertroulike rekening-inligting
Helpmy-Leermy sal nie vertroulike rekening-inligting per e-pos voorsien nie.
KLIëNTE SE BYDRAE TOT HUL BESKERMING VAN PRIVAATHEID
U as kliënt of verbruiker van webblad kan help om die sekuriteit van u inligting te beskerm, deur die volgende:
Moet nooit u kodewoord met enige iemand deel nie.
Verander u kodewoord op ‘n gereelde basis.
Teken altyd af/uit, na u aanlyn sessie.
Doen altyd aanlyn transaksies onder toesig.
Stuur altyd vertroulike inligting deur gekodeerde (“encrypted”) e-pos.
Moet nooit u persoonlike en finansiële inligting verskaf aan enige webblad wat u nie ken of vertrou nie.
REG OM HIERDIE PRIVAATHEID BELEID TE VERANDER EN HERSIEN
Helpmy-Leermy behou die reg om hierdie beleid op die beskerming van privaatheid enige tyd te hersien en te verander. Alle veranderings tot hierdie beleid oor die beskerming van privaatheid sal op Helpmy-Leermy se webblad deurgegee word. Hierdie weergawe oor die beleid van die beskerming van privaatheid is die geldige weergawe.
Koekies
As jy ‘n opmerking op ons webwerf laat, kan jy inteken om jou naam, e-posadres en webwerf in koekies te stoor. Hierdie is vir jou gerief sodat jy nie weer jou besonderhede hoef in te vul wanneer jy nog ‘n opmerking maak nie. Hierdie koekies sal vir een jaar hou.
As jy ons aanmeldbladsy besoek, sal ons ‘n tydelike koekie stel om te bepaal of jou blaaier koekies aanvaar. Hierdie koekie bevat geen persoonlike data nie en word weggegooi wanneer jy jou blaaier toemaak.
Wanneer jy aanmeld, sal ons ook verskeie koekies opstel om jou aanmeldinligting en jou skermvertoonkeuses te stoor. Aantekenkoekies hou vir twee dae, en skermopsiekoekies hou vir ‘n jaar. As jy “Onthou my” kies, sal jou aanmelding vir twee weke voortduur. As jy by jou rekening afmeld, sal die aanmeldkoekies verwyder word.
As jy ‘n artikel wysig of publiseer, sal ‘n bykomende koekie in jou blaaier gestoor word. Hierdie koekie bevat geen persoonlike data nie en dui bloot die pos-ID aan van die artikel wat jy pas geredigeer het. Dit verval na 1 dag.
Kommentaar/Opmerkings
Wanneer besoekers kommentaar op die webwerf lewer, versamel ons die data wat in die opmerkingsvorm gewys word, en ook die besoeker se IP-adres en blaaiergebruikersagentstring om strooiposopsporing te help.
‘n Anonieme string wat vanaf jou e-posadres geskep is (ook genoem ‘n hash) kan aan die Gravatar-diens verskaf word om te sien of jy dit gebruik. Die Gravatar-diens se privaatheidsbeleid is hier beskikbaar: https://automattic.com/privacy/. Na goedkeuring van jou opmerking, is jou profielfoto sigbaar vir die publiek in die konteks van jou opmerking.
Met wie ons jou data deel
As jy ‘n wagwoordterugstelling (Password Reset) versoek, sal jou IP-adres by die terugstel-e-pos ingesluit word.