GRAAD 4 WISKUNDE

RUIMTE en VORMS

RUIMTE en VORMS

Graad 4 Ruimte en Vorms bestaan uit verskillende Onder-Afdelings.

  • Wanneer ‘n Opskrif in BLOU is, dan is daar ‘n VIDEO-OPNAME BESKIKBAAR.

Kies die spesifieke Onder-Afdeling en kyk na ‘n VOLLEDIGE Verduideliking oor daardie ONDER-AFDELING.

Wanneer  WERKSBOEK en MEMOBOEK in ROOI is, dan is hulle beskikbaar vir AANKOOP.

2D VORMS

  • Verskillende 2D Vorms
  • Eienskappe van 2D Vorms
    • Driehoeke
    • Vierhoeke
    • Veelhoeke (Reëlmatig en Onreëlmatig)

3D VORMS

  • Verskillende 3D Vorms
  • Eienskappe van 3D Vorms
    • Prismas
    • Silinders
    • Kegels
    • Piramides
  • Net/Ontvouings

SIMMETRIE

  • Vorms
  • Letters
  • Voorwerpe
  • Spieëlbeelde

AANGESIGTE

  • Van Bo
  • Van Voor
  • Regter-sy
  • Alledaagse Voorwerpe

TRANSFORMASIE

  • Saamgestelde Vorms
  • Tangram Vorms
  • Tessellasie

POSISIE/LOKALITEIT

  • Koördinate
  • Plekke op ‘n Kaart
apple, books, still life-256261.jpg

RUIMTE en VORMS (GRD4) – Werksboek en Memoboek

Get regular updates of new resources and news!

Sign up to our newsletter to stay informed!

We do not do "spam"! Read our privacy policy for more information.

Shopping Basket