GRAAD 4 WISKUNDE

OPTEL en AFTREK

OPTEL en AFTREK

Graad 4 Optel en Aftrek bestaan uit verskillende Onder-Afdelings.

  • Wanneer ‘n Opskrif in BLOU is, dan is daar ‘n VIDEO-OPNAME BESKIKBAAR.

Kies die spesifieke Onder-Afdeling en kyk na ‘n VOLLEDIGE Verduideliking oor daardie ONDER-AFDELING.

Wanneer  WERKSBOEK en MEMOBOEK in ROOI is, dan is hulle beskikbaar vir AANKOOP.

  • Meer as en Minder as
  • Optelling (3-syfergetalle) met verskillende metodes
    • Opbreek van die getal wat bygetel word.
    • Opbreek van beide getalle.
    • Bereken deur kompensasie (maak groepe van 10 vol)
    • Bereken deur kompensasie (maak groepe van 100 vol)
  • Optelling (4-syfergetalle) met verskillende metodes
    • Opbreek van die getal wat bygetel word.
    • Opbreek van beide getalle.
    • Bereken deur kompensasie (maak groepe van 10 vol)
    • Bereken deur kompensasie (maak groepe van 100 vol)
  • Aftrekking (3-syfergetalle) met verskillende metodes
    • Opbreek van die getal wat afgetrek word.
    • Opbreek van beide getalle.
    • Opbreek van beide getalle – GAAN LEEN.
    • Bereken deur kompensasie (maak groepe van 10 vol)
    • Bereken deur kompensasie (maak groepe van 100 vol)
  • Aftrekking (4-syfergetalle) met verskillende metodes
    • Opbreek van die getal wat afgetrek word.
    • Opbreek van beide getalle.
    • Opbreek van beide getalle – GAAN LEEN.
    • Bereken deur kompensasie (maak groepe van 10 vol)
    • Bereken deur kompensasie (maak groepe van 100 vol)
apple, books, still life-256261.jpg

OPTEL en AFTREK (GRD4) – Werksboek en Memoboek

Get regular updates of new resources and news!

Sign up to our newsletter to stay informed!

We do not do "spam"! Read our privacy policy for more information.

Shopping Basket