Graad 9 EBW (FINANSIES) – Leerdersboek en Memorandum

R20,00

Hierdie LEERDERSBOEK (Memorandum ingesluit) Handel oor die AFDELING:

Graad 9 EBW Finansies en Sluit verskillende Bewerkings in een Werksboeks in.

Die Leerdersboek is geskep vir onderrig hulp en is inlyn met die KABV-leerplanne.

Die Inhoud bestaan uit:

  • TERMINOLOGIE, VP, KP, WINS & WO%
  • KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL – KOJ
  • REKENINGKUNDIGE VERGELYKING BY KOJ
  • KONTANTBETALINGSJOERNAAL – KBJ
  • REKENINGKUNDIGE VERGELYKING BY KBJ
  • KOJ & KBJ GEKOMBINEERD
  • ALGEMENE GROOTBOEK TERMINOLOGIE
  • ALGEMENE GROOTBOEK (OORBOEK VAN KOJ & KBJ)
  • BALANSEER ALGEMENE GROOTBOEK
  • PROEFBALANS

Leerdersboek:  25 Bladsye

Memoboek:  26 Bladsye

Graad 9 EBW (FINANSIES) Leerdersboek en Memorandum vir die vaslegging van Finansiële Konsepte.

Die Leerdersboek is geskep vir onderrig hulp en is inlyn met die KABV-leerplanne.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 9 EBW (FINANSIES) – Leerdersboek en Memorandum”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Basket