GRAAD 9 EBW (FINANSIES)
Graad 9 EBW (FINANSIES)
Graad 9 EBW (FINANSIES) bestaan uit verskillende Onder-Afdelings.
- Wanneer ‘n Opskrif in BLOU is, dan is daar ‘n VIDEO-OPNAME BESKIKBAAR.
Kies die spesifieke Onder-Afdeling en kyk na ‘n VOLLEDIGE Verduideliking oor daardie ONDER-AFDELING.
Wanneer WERKSBOEK en MEMOBOEK in ROOI is, dan is hulle beskikbaar vir AANKOOP.
- Rekeningkundige Begrippe en bereken Wins, Winsopslag %, Verlies, Kosprys en Verkoopsprys
- Handelsonderneming,
- Kleinhandelaar,
- Aanlyn-inkopies,
- Groothandelaar,
- Verkope,
- Handelsvoorraad,
- Kosprys,
- Verkoopsprys,
- Winsopslag%,
- Koste van Verkope,
- Berekeninge vir KOSPRYS, VERKOOPSPRYS, WINSOPSLAG% (Winsgrens/Persentasie wins), & WINS
- KOJ – Kontantontvangstejoernaal
- Handelsonderneming Kontant transaksiesÂ
- Rekeningkundige Vergelyking by KOJ
- B-E-L,
- Wat is ‘n Rekeningkundige Vergelyking?
- Hoe affekteer transaksies die Rekeningkundige Vergelyking.
- Transaksies met Verkope en Kosprys en hoe dit die Rekeningkundige Vergelyking beïnvloed.
- KBJ – Kontantbetalingsjoernaal
- Handelsonderneming Betalings transaksiesÂ
- Rekeningkundige Vergelyking by KBJ
- B-E-L,
- Wat is ‘n Rekeningkundige Vergelyking?,
- Hoe affekteer Betaling transaksies die Rekeningkundige Vergelyking.
- KOJ en KBJ Gekombineerd
- Kontantontvangste Transaksies aangeteken in KOJ,
- Kontantbetalings Transaksies aangeteken in KBJ.
- Oorboek na Algemene Grootboek – Terminologie
- Transaksies vanaf KOJ en KBJ,
- Balansstaatafdelding-rekeninge,
- Nominale-afdeling-rekeninge,
- Debiet en Krediet kant,
- Effek van die oorboeking van Bank in AG
- KOJ en KBJ oorboek na Algemene Grootboek
- Afsluiting van AG
- Afsluit van elke rekening en die balansering van die debiet en krediet kante
- Proefbalans en die dubbelinskrywings
- Opsomming van die Algemene Grootboek en die toets dat dubbelinskrywings korrek toegepas is
- Debiteure
- Terminologie & Rekeningkundige vergelyking impak
- Debiteurejoernaal
- Kredietverkope aan kliënte (DJ)
- Debiteureafslagjoernaal
- Debiteure bring voorraad terug of debiteure ontvang afslag met aankope van voorraad (DAJ)
- Kontantontvangstejoernaal (KOJ) & Debiteure
- Debiteure betaal hul Rekening
- Debiteure Grootboek
- Oorboek vanaf Debiteurejoernaal, Debiteureafslagjoernaal en die KOJ.
- Algemene Grootboek
- Oorboek vanaf Debiteurejoernaal, Debiteureafslagjoernaal en die KOJ.
- Krediteure Terminologie
- Krediteurejoernaal
- Krediteure-afslag joernaal
- Rekeningkundige vergelyking impak
- Trippelinskrywingstelsel
- Krediteurejoernaal en Krediteure-afslagjoernaal
- Krediet aankope (KJ)
- Ontvang afslag met aankope van voorraad (KAJ)
- KBJ oorboek na AG en Krediteuregrootboek
- Betaling aan Krediteure
EBW Finansies (GRD9) – Werksboek en Memoboek
