Graad 4 Wiskunde – Patrone Leerdersboek en Memorandum

R16,00

Hierdie LEERDERSBOEK (Memorandum ingesluit) Handel oor die AFDELING:

Graad 4 PATRONE en Sluit verskillende Bewerkings in een Werksboeks in.

Die Leerdersboek is geskep vir onderrig hulp en is inlyn met die KABV-leerplanne.

Die Inhoud bestaan uit:

  • GEOMETRIESE PATRONE (Patrone met vorms)
  • NUMERIESE PATRONE (Patrone met getalle)
  • INVOER-EN-UITVOERWAARDES
  • VLOEIDIAGRAMME
  • MEETKUNDIGE PATRONE (Herhalende diagramme)
  • MEETKUNDIGE PATRONE (Grootte Verandering)
  • MEETKUNDIGE PATRONE (Konstante Verskil)
  • MEETKUNDIGE PATRONE (Nie Konatante Verskil)

Leerdersboek:  16 Bladsye

Memoboek:  16 Bladsye

Graad 4 Wiskunde Patrone Leerdersboek en Memorandum vir die vaslegging van Patrone Konsepte.

Die Leerdersboek is geskep vir onderrig hulp en is inlyn met die KABV-leerplanne.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 4 Wiskunde – Patrone Leerdersboek en Memorandum”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Basket