Graad 4 Wiskunde – Maal en Deel Leerdersboek en Memorandum

R30,00

Hierdie LEERDERSBOEK (Memorandum ingesluit) Handel oor die AFDELING:

Graad 4 MAAL en DEEL en Sluit verskillende Bewerkings in een Werksboeks in.

Die Leerdersboek is geskep vir onderrig hulp en is inlyn met die KABV-leerplanne.

Die Inhoud bestaan uit:

  • Veelvoude en Tafels 1 – 8
  • 9-Maaltafel op jou Hande
  • Verdubbel
  • VERMENIGVULDIG 2-SYFERS MET 1-SYFER (Skatting, Vertikaal en Afbreekmetodes)
  • VERMENIGVULDIG 2-SYFERS MET 2-SYFER (Skatting, Vertikaal)
  • VERMENIGVULDIG 2-SYFERS MET 2-SYFER (Breek getalle op)
  • VERMENIGVULDIG 2-SYFERS MET 2-SYFER (Faktore en Produkte)
  • DELING – HALVEER
  • DELING 2-SYFERS MET 1-SYFER (KORT en LANG DEEL)
  • DELING 2-SYFERS MET 1-SYFER  (VEELVOUDE, DISTRIBUTIEWE en FAKTORE)
  • DELING 3-SYFERS MET 1-SYFER (KORT en LANG DEEL)
  • DELING 3-SYFERS MET 1-SYFER (VEELVOUDE en FAKTORE)
  • DELING 2-SYFERS en 3-SYFERS MET 1-SYFER (SKATTING)
  • OMGEKEERDE BEWERKING by MAAL en DEEL
  • WOORDSOMME

Leerdersboek:  53 Bladsye

Memoboek:  51 Bladsye

Graad 4 Wiskunde Maal en Deel Leerdersboek en Memorandum vir die vaslegging van Maal en Deel Konsepte.

Die Leerdersboek is geskep vir onderrig hulp en is inlyn met die KABV-leerplanne.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 4 Wiskunde – Maal en Deel Leerdersboek en Memorandum”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Basket