GRAAD 4 WISKUNDE
OPTEL en AFTREK
OPTEL en AFTREK
Graad 4 Optel en Aftrek bestaan uit verskillende Onder-Afdelings.
- Wanneer ‘n Opskrif in BLOU is, dan is daar ‘n VIDEO-OPNAME BESKIKBAAR.
Kies die spesifieke Onder-Afdeling en kyk na ‘n VOLLEDIGE Verduideliking oor daardie ONDER-AFDELING.
Wanneer WERKSBOEK en MEMOBOEK in ROOI is, dan is hulle beskikbaar vir AANKOOP.
- Meer as en Minder as
- Optelling (3-syfergetalle) met verskillende metodes
- Opbreek van die getal wat bygetel word.
- Opbreek van beide getalle.
- Bereken deur kompensasie (maak groepe van 10 vol)
- Bereken deur kompensasie (maak groepe van 100 vol)
- Optelling (4-syfergetalle) met verskillende metodes
- Opbreek van die getal wat bygetel word.
- Opbreek van beide getalle.
- Bereken deur kompensasie (maak groepe van 10 vol)
- Bereken deur kompensasie (maak groepe van 100 vol)
- Aftrekking (3-syfergetalle) met verskillende metodes
- Opbreek van die getal wat afgetrek word.
- Opbreek van beide getalle.
- Opbreek van beide getalle – GAAN LEEN.
- Bereken deur kompensasie (maak groepe van 10 vol)
- Bereken deur kompensasie (maak groepe van 100 vol)
- Aftrekking (4-syfergetalle) met verskillende metodes
- Opbreek van die getal wat afgetrek word.
- Opbreek van beide getalle.
- Opbreek van beide getalle – GAAN LEEN.
- Bereken deur kompensasie (maak groepe van 10 vol)
- Bereken deur kompensasie (maak groepe van 100 vol)
- Vertikale Metode by Optel en Aftrek (3 en 4 syfergetalle)
- Skatting en Aftronding by Optel en Aftrek
- Inverse (Omgekeerde) Bewerking
- Getallelyn Bewerkings met Optel en Aftrek
- Kommutatiewe en Assosiatiewe Eienskappe van getalle
- Woordsomme
OPTEL en AFTREK (GRD4) – Werksboek en Memoboek